Skip navigation and move to Contents...
Bible 2.0 Scripture explains itself Bible 2.0

<< >> Die Woord vir Dinsdag 15 April 2025

Bybel in Afrikaans (1983-vertaling)

Filippus vra die Etiopiër:

Verstaan u wat u lees?

Handelinge 8:30

Ons weet dat die Seun van God gekom het en ons verstand gegee het om die ware God te ken.

1 Johannes 5:20

Handelinge 8 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

27 Filippus het toe klaargemaak en gegaan. 'n Ontmande Etiopiër wat 'n hoë pos beklee het aan die hof van die kandake, soos die koningin van Etiopië genoem is, en wat haar geldsake beheer het, het na Jerusalem toe gekom om te aanbid.
28 Hy was nou op pad terug en het op sy wa gesit en lees uit die profeet Jesaja.
29 Toe sê die Gees vir Filippus: "Gaan loop saam met daardie wa."
30 Filippus het daarheen gehardloop en gehoor dat die man uit die profeet Jesaja lees. Hy vra toe vir hom: "Verstaan u wat u lees?"
31 Die Etiopiër antwoord: "Hoe sou ek kon as niemand dit vir my uitlê nie?" Hy het Filippus gevra om op te klim en by hom te kom sit.
32 Die Skrifgedeelte wat hy gelees het, was dit: "Soos 'n skaap is Hy gelei om geslag te word; en soos 'n lam wat stil is as hy geskeer word, het Hy nie sy mond oopgemaak nie.
33 In sy vernedering het daar nie reg aan Hom geskied nie. Wie sal van sy nageslag kan vertel? Sy lewe op aarde word beëindig."

Read more...(to top)

1 Johannes 5 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

17 Alle ongeregtigheid is sonde, maar daar is sonde wat nie tot die dood lei nie.
18 Ons weet dat iemand wat uit God gebore is, nie meer sondig nie, maar die Seun van God bewaar hom, en die duiwel kry geen houvas op hom nie.
19 Ons weet dat ons aan God behoort en dat die hele sondige wêreld in die mag van die duiwel is.
20 En ons weet dat die Seun van God gekom het en ons verstand gegee het om die ware God te ken; en ons is in die ware God, in sy Seun, Jesus Christus. Hy is die ware God en die ewige lewe.
21 Liewe kinders, bly dus weg van die afgode af.

Read more...(to top)

Other Bible Editions

Select...

English Standard Version

Philip asked the court official:

Do you understand what you are reading?

Acts 8:30

We know that the Son of God has come and has given us understanding, so that we may know him who is true.

1 John 5:20

Handelinge 8 (English Standard Version)

27 And he rose and went. And there was an Ethiopian, a eunuch, a court official of Candace, queen of the Ethiopians, who was in charge of all her treasure. He had come to Jerusalem to worship
28 and was returning, seated in his chariot, and he was reading the prophet Isaiah.
29 And the Spirit said to Philip, “Go over and join this chariot.”
30 So Philip ran to him and heard him reading Isaiah the prophet and asked, “Do you understand what you are reading?”
31 And he said, “How can I, unless someone guides me?” And he invited Philip to come up and sit with him.
32 Now the passage of the Scripture that he was reading was this:
“Like a sheep he was led to the slaughter
and like a lamb before its shearer is silent,
so he opens not his mouth.
33 In his humiliation justice was denied him.
Who can describe his generation?
For his life is taken away from the earth.”

Read more...(to top)

1 Johannes 5 (English Standard Version)

17 All wrongdoing is sin, but there is sin that does not lead to death.
18 We know that everyone who has been born of God does not keep on sinning, but he who was born of God protects him, and the evil one does not touch him.
19 We know that we are from God, and the whole world lies in the power of the evil one.
20 And we know that the Son of God has come and has given us understanding, so that we may know him who is true; and we are in him who is true, in his Son Jesus Christ. He is the true God and eternal life.
21 Little children, keep yourselves from idols.

Read more...(to top)