Die Woord vir Donderdag 13 Maart 2025

Die Here leef! Ek loof Hom wat my rots is. Ek prys my God wat my gered het.

Psalm 18:47

In u trou antwoord U ons met kragtige dade, o God, ons Verlosser, op wie ook die mense in afgeleë lande en op verre seë vertrou.

Psalm 65:6