Die Woord vir Sondag 23 Februarie 2025

Hier in u tempel oordink ons u trou, o God.

Psalm 48:10

Jesus Christus is die "ja" van God, die "ja" op al die beloftes van God. Daarom is dit ook deur Christus dat ons tot eer van God daarop "Amen" sê.

2 Korintiërs 1:19-20