Die Woord vir Vrydag 10 Oktober 2025
Ek is een van die ellendiges wat geroep het. Die Here het gehoor, uit al my benoudhede het Hy my gered.
Psalm 34:7
Maar 'n engel van die Here het in die nag die tronkdeure oopgemaak, die apostels uitgelei en vir hulle gesĂȘ: "Gaan staan in die tempel en verkondig aan die volk die volle boodskap van hierdie nuwe lewe."
Handelinge 5:19-20
Bybeltekste Bybel in Afrikaans (C) Aanhalings uit die Bybel in Afrikaans (1983-vertaling) met verlof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. https://www.bybelgenootskap.co.za/