Die Woord vir Maandag 15 September 2025

So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.

Efesiërs 1:4

God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep.

Genesis 1:27