Die Woord vir Donderdag 9 Oktober 2025

Die Here sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees.

Numeri 6:25

Maak U my gesond, Here, dan sal ek gesond wees! Bevry U my, dan sal ek vry wees! Dit is vir U wat ek wil loof.

Jeremia 17:14