Die Woord vir Dinsdag 7 Mei 2024

Uit die hart kom slegte gedagtes: moord, owerspel, onkuisheid, diefstal, vals getuienis, kwaadpratery.

Matteus 15:19

Ek sal julle 'n nuwe hart en 'n nuwe gees gee.

Esegiƫl 36:26