Die Woord vir Vrydag 10 Mei 2024
Toe het die Here gesê: "Gaan sê vir hierdie volk: Julle sal hoor en hoor en tog sal julle niks verstaan nie, en kyk en kyk en tog niks sien nie."
Jesaja 6:9
Want dit is God wat julle gewillig en bekwaam maak om sy wil uit te voer.
Filippense 2:13
Bybeltekste Bybel in Afrikaans (C) Aanhalings uit die Bybel in Afrikaans (1983-vertaling) met verlof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. https://www.bybelgenootskap.co.za/